Die Voltooi en Indien van Vorms

Die invul van vorms

Sommige vorms op die webwerf is in so 'n formaat dat hulle in die webblaaier voltooi en daarna gedruk kan word.

Alternatiewelik kan die vorms op papier gedruk en met die hand voltooi word.

• Van stelle velde gemerk º moet asseblief ten minste een voltooi word.

• Alle ander velde moet asseblief voltooi word.

• • As vorms met die hand voltooi word moet drukskrif asseblief gebruik word.

Die druk van vorms

Gaan na "Print preview" en stel die grootte om die vorm so groot as moontlik op die druk-bladsy in te pas. (Hang af van die webblaaier, beskikbare fonts en die drukker-drywer in gebruik)

• • Dit behoort normaalweg nie nodig te wees om die laaste bladsy te druk nie. Die laaste bladsy behoort nie deel van die vorm wat ingedien moet word te bevat nie.

Die indien van vorms

Onthou asseblief om die bewys van betaling ook in te dien.

Elektronies-voltooide vorms kan byvoorbeeld

Hand-voltooide vorms kan